5 Oktober 2013
Vooraf 4 Oktober
Op 4 Oktober 2013 het ons die gastehuis besoek om vooraf reëlings te bespreek. Ek het fotos geneem en hier is 'n paar:
Aantrek en vooraf 5 Oktober
Op 5 Oktober het ons Adele help aantrek. Christa het gehelp en ek en Corry Theart het fotos geneem
Op die trap
Voor die seremonie het ek en Oswald ook fotos geneem. Al die k inders het saam met Adele op die trap stelling ingeneem...